Modulekode | FNH 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | 'n Laboratorium-gebaseerde, analitiese navorsingsprojek oor 'n goedgekeurde onderwerp in voedingswetenskap word beplan, uitgevoer en aangebied in die vorm van 'n geskrewe verslag. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Derde jaar status |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App